De Malle BoekBazaar 9 Aug 2016
Welkom by ons 5de de Malle BoekBazaar!
VENUE: De Malle Meul in Philadelphia.
DATUM: 9 Augustus 2016
BESPREEK
EETGOED, DRINKGOED EN LEESGOED!
SKRYWERS in die Kapel
- 10:00 – Misdaadskrywers: Irna van Zyl en Karin Brynard gesels met mekaar oor hul nuwe publikasies Moordvis en Tuisland.
- 11:00 – Die Banting-leefstyl: Elmari Rautenbach gesels met Inè Reynierse oor haar kookboek Low carb is lekker en Bernadine Douglas oor haar gids vir permanente gewigsverlies Die Banting-oplossing.
- 12:00 – Reisiger: Johan Bakkes vertel van ver plekke in Openbaring.
- 14:00 – Rugbylegendes: Oud-rugbykommentator Jan Snyman gesels met oud-Springbok Theuns Stofberg oor sy boek Stories van die kantlyn.
- 15:00 – Musiek en liriek: Christine Barkhuizen-Le Roux doen voorlesings; en Olga Leonard, Babette Viljoen en Trudie Leonard-Prinsloo speel toonsettings van gedigte uit Skynskadu.
SKRYWERS in die Koringhuisie
- 10:00 – Eric Svenson: Dancing with Dragonflies
- 11:00 – Francois Griebenow: Herman Charles Bosman:Mafeking Road
- 12:00 – Francois Verster: Die Groot Drie: Die Burger se spotprenttekenaars
BESPREEK