
INGESLUIT:
- Lize gee agtergrond oor Mandalas & deel haar Mandala storie.
- Tee & Koffie en ietsie te ete.
- Alle kuns benodighede word verskaf.
- Werkswinkel.
Saterdag 30 Januarie 2016.
8:30 – 12:30
VENUE: De Malle Meul, PHILADELPHIA
Hoek van Meul en Main road, Philadelphia.
R350 per persoon
Lize se nuutste inkleurboek ‘Colouring for Adults 2’ sal ook te koop wees.
Van Lize Beekman se Mandala kuns is ook in die gallery te sien by De Malle Meul.
Navrae by Babette Viljoen: [email protected]